Radio Panorama het in 1993 begin as Radio Volkstem, 'n gemeenskaps wat in 2008 24 uur per dag begin uitsaai het.
Radio Panorama se mikpunt luisteraars is tussen 16 en 55. Die manlike en vroulike luisteraars is onderskeidelik tussen 47% en 55%. 70% van die luisteraars is Afrikaans sprekend, 25% Engels en 5% Sesotho, dan is daar 'n mengsel van 40% praat en 60% musiek waarvan 40% daarvan Afrikaanse musiek is en 60% Engels. Die stasie se mikpunt is om oor die hele gemeenskap uit te saai 24 uur 'n dag 7 dae 'n week.
ONS FREKWENSIE 107.6FM
AMPTELIKE UITSAAI GEBIEDE
Hennenman Odendaalsrus Bothaville Ventersburg Welkom Steynsrus Virginia Kroonstad Wesselsbron Allanridge Theunissen Riebeekstad Lindly Edenville Vierfontein
Cds van die maand!















